4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Reservoir Street, Le Bourgette, unit 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waddle Inn luxury Apartment bied bekoorlike selfsorgverblyf op 'n veilige landgoed
in Franschhoek. Dit is 9 minute se stap vanaf die middedorp.
Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser en etenstafel geskik vir 4 toegerus. Dit lei na die leefarea met lugversorging, sitplek en 'n platskerm-TV.
Die deure lei na die onderdakstoep wat die ideale sonkamer is en ook rusbanke en 'n verwarmer het. Dit lei na die klin grasperk waar kinders kan speel of gaste piekniek kan hou. Daar is 'n Weber-braai.
Gaste kan voetslaan, fietsry, restaurante besoek en wynplase verken. Daar is ook 'n omsetter.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zune Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Reservoir Street, Le Bourgette, unit 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Waddle Inn luxury Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Reservoir Street, Le Bourgette, unit 3, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang