Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wag-'n-Bietjie Ekoplaas

Oord
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S636, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wag-'n-Bietjie Ekoplaas is op 'n rustige plaas op die oewer van die Vaalrivier, 37 km buite Bothaville.

Verblyf word gebied in 'n plaashuis wat slaapplek bied aan 12 gaste en oor 5 slaapkamers beskik, of die oornaghut met slaapplek vir 2. Die slaapkamers in die plaashuis het gemaklike beddens, terwyl die badkamers bad- of stortgeriewe het. Die oornaghut het 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het toegang tot 'n kombuis met basiese selfsorggeriewe, terwyl die plaashuis met 'n binnenshuise kaggel spog. Daar is ook 'n etenstafel buite, asook braaigeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n goed toegeruste Lapa met 'n ingeboude kaggel en braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad met 'n braai-area en 'n boma in.

Gaste kan boogskiet, kunsvlieghengel, visvang en voetslaanroetes op die plaas geniet. Verder is daar ook 'n venue vir funksies en troues, wat 'n skilderagtige omgewing bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • S636, Bothaville, 9660, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S636, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f25501be1ef22fdd956c3474fb203ec634c6cde6cd4aba8dd6dd3eb11b2b94ad15d50baa564b43f457549f90a55f0e99a8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) S636 Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.15948355185 26.453396379948
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem