Wald Ecke
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R71, Cooyong-plaas, Gedeelte 1, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wald Ecke is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat deur die natuur, tuin, berge en grasvelde in die pragtige dorpie Haenertsburg in Limpopo omring word.
Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is en 'n tafeltjie met stoele het.
Die eenheid lei na 'n bekoorlike tuin en 'n kuierarea met braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hannelie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- R71, Cooyong-plaas, Gedeelte 1, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Wald Ecke het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Haenertsburg Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R71, Cooyong-plaas, Gedeelte 1, Haenertsburg, 0730, Limpopo