Warrens Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Warrens Guest House is 'n pragtige gastehuis in die rustige, klein dorpie Hillcrest in KwaZulu-Natal.

Daar is 6 dubbelkamers, 1 tripelkamer en 2 selfsorg-kothuise wat basies toegerus is. Elke dubbelkamer het 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, of stort en bad. Die tripelkamer is 'n losstaande eenheid met 'n koninggrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het basiese selfsorggeriewe.

Elke kothuis het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n tussenvloer met 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en die kombuisie het 'n mikrogolf.

Ander geriewe by Warrens Guest House sluit 'n braai-area, kaggel, swembad, gratis WiFi, die Nags Head Honesty Bar, The Yellowwood Dining Room, en veilige parkeerplek in.

Warrens Guest House is sentraal geleë in die sentrale sakegebied en naby die hoofweë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Warrens Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 270 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za