Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Warthog Lodge is tussen die golwende heuwels en natuurlike damme van die Mabalingwe Natuurreservaat geleë en bied gesinne en natuurliefhebbers 'n ontspanne wegbreek, ver weg van die besige stadslewe. Die lodge spog ook met 'n privaat watergat waar diere graag hul dors kom les.

Hierdie ruim lodge het 3 en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens en 1 van die slaapkamers het 'n stapelbed. Dis ideaal vir 6 volwassenes en 2 kinders. Een van die slaapkamers is in die hoofhuis en die ander 2 is aparte chalets. Elke slaapkamer het 'n badkamer en ’n buitestort. Die leefarea in die hoofhuis het 'n gemaklike oopplan-sitkamer, eetkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Daar is ook ’n spens en opwaskamer.

Geriewe op die perseel sluit ’n swembad, braai-area, WiFi, tennisbane, muurbalbane en ’n mini-gholfbaan in. Die perseel is ook rolstolvriendelik en daar is veilige parkeerplek. 'n Wildrit-voertuig kan gehuur word vir gaste se eie wildritte. Begeleide wildtoere kan ook bespreek word.

Doendinge naby sluit perdry, vlieghengel, wildkyk, voëlkyk, fietsry, wildritte, begeleide staptoere, bergfietsry, swem en tennis in.

Slaapplek

'n Bespreking by Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 400 R2 890 per nag (plek vir 8)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za