Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word gehef en is nie deel van die kwotasie nie. Die breekskadedeposito sal binne 5 werksdae ná die inklokdatum terugbetaal word, mits daar geen breekskade is nie. Die breekskadedeposito moet direk aan die eienaar betaal word.

Die vertrekskoonmaakfooi vorm deel van die kwotasie. Dit is nie 'n daaglikse skoonmaakfooi nie. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Geraasbeleid:
Let wel dat daar beperkings op geraas is aangesien gaste in 'n reservaat is. Geraas word van ver gehoor in oop areas en gaste word gevra om te alle tye geraas tot 'n minimum te beperk.
10:00 tot 22:00 - min geraas, geen geskree en slegs sagte musiek
22:00 tot 10:00 - geen geraas of musiek nie

Aangesien onvoorsiene omstandighede reisplanne kan beïnvloed, raai die instansie gaste aan om reisversekering uit te neem, sodat hulle beskerm is.

Kinders is welkom. Jong kinders moet asb. te alle tye onder ouers se toesig wees.
Besprekings vir matriekgroepe word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook word net in sekere oop areas toegelaat.
Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar, maar daar mag nie meer as 3 voertuie wees nie.
Die huis is in 'n natuurreservaat geleë en daarom moet alle gaste 'n vrywaringsvorm invul wat per e-pos gestuur word sodra die deposito ontvang is.
Let asb. daarop dat bobbejane, apies en ander diere hier voorkom.
Hou alle deure en vensters toe en gesluit wanneer julle nie daar is nie en wanneer julle uitklok.
Sou diere toegang tot die huis verkry, word die breekskadedeposito verbeur en gaste sal verantwoordelik gehou word vir die skade wat deur die bobbejane, apies of diere veroorsaak is.

Die instansie bied ook die volgende teen ekstra koste, en mits reëlings vooraf getref is:

1. Wildritvoertuig teen 'n ekstra koste per dag. Die bestuurder moet 'n lisensie hê en ouer as 25 jaar wees.
2. 'n Daaglikse skoonmaakdiens teen 'n ekstra koste per dag.
3. Hout en vuuraanstekers teen 'n ekstra koste per sak.
4. Laat-uitklok (na 10:00 tot en met 14:00): opsioneel teen 'n ekstra koste afhangend van beskikbaarheid.
5. Vroeë inklok vanaf 9:00 en later, opsioneel teen 'n ekstra koste afhangend van beskikbaarheid.
6. 'n Reiskot vir 'n baba of kleuter en linne is teen geen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 300
R4 300 R3 655
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 300
R4 300 R3 655
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 300
R4 300 R3 655
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiberg Thabazimbi-weg, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeef285b8cb0eca0eb86ae860ed12d304cc6e7c8a71d28b8d6d0db3bfb4ffbc12754e9236fecb40c7a88e1b76c44857f269b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 300 nouVanaf R3 655 per nag (plek vir 8) 27 5 1 5 Rooiberg Thabazimbi Road Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.812040051729 28.05506542325
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem