Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve
8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Warthog Lodge - Mabalingwe Nature Reserve is in Bela-Bela, Limpopo geleë, 'n area wat welbekend is vir die natuurskoon en staproetes. Dit is die ideale wegbreek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap.
Die lodge maak van sonkrag gebruik gedurende kragonderbrekings.
Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buitestort. 'n Bababed kan gereël word indien nodig.
Daar is 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien, broodrooster, ketel, koffiemasjien, versapper, menger, 2 yskas-vrieskaste, drukkoker en 'n handmenger toegerus is. Alle kookgerei, potte, panne, potjies, eetgerei, plekmatjies en breekware word voorsien. Verder is daar 'n eetarea en 'n sitarea. Die sitarea het 'n TV met Netflix, Showmax, DStv en DStv Now, plafonwaaiers en 'n kaggel. Die lodge spog ook met 'n dek, 'n boma, braai-area en 'n privaat ingang.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, sonpanele vir noodsaaklike geriewe indien die krag sou afgaan, en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook perdry, voëlkyk, wildritte, begeleide staptoere, swem, Groot 5-kyk, fietsry, tennis en bergfietsry op die perseel geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lea Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 110
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Warthog Lodge – Mabalingwe Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rooiberg Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang