Waterberg Game Park
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Beekman Holidays Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 495
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Mathebe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Quiet family friendly retreat.
Waterberg Game Park se terugvoer
Hi Mathebe, thank you for your review. We're thrilled you enjoyed your trip and found our resort well-equipped for kids. We apologise for any inconvenience caused by limited indoor options during bad weather, and understand your concerns about additional activity costs. Likewise, we're continually working to improve our indoor facilities and pricing transparency. Your feedback is invaluable, and we hope to provide a more seamless experience on your next visit.
Thulisile M - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and fun for our little one.
Lees meerWaterberg Game Park se terugvoer
Hi Thulisile, thank you for your thoughtful review! We're delighted to hear that you found our resort relaxing and enjoyable for your little one. We appreciate your positive feedback on our clean, spacious chalets, scenic verandas and well-maintained walkways. Your suggestions are valuable, and we apologise for any inconvenience regarding the lack of signal; we'll work on better communication. We also take note of your comments on restaurant meals and playroom hours and will strive to enhance these aspects for a more enjoyable experience. We hope to welcome you back soon for an even better stay!
Deon H - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam om so in die Bosveld te kuier.
Waterberg Game Park se terugvoer
Hi Marietjie, dankie vir jou goeie terugvoer. Ons span werk hard om te verseker dat ons oord goed onderhou word, sodat gaste die absolute meeste uit hul bosvakansie by ons kan geniet. Ons gaan alles daaroor om 'n ontspannende en aangename ervaring vir ons gaste te bied, en jou terugvoer beteken die wêreld vir ons. Ons kan nie wag om jou terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike verblyf nie!
Charlene T - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Waterberg Game Park se terugvoer
Hallo Charlene, dankie vir jou mooi woorde. Ons is verheug om te hoor dat ons oord vir jou die rustige ontvlugting verskaf het waarna jy gesoek het. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n ontspanne wegbreek.
Jacky P - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Lekker gerus.
Waterberg Game Park se terugvoer
Hallo Jacky, dankie vir die positiewe resensie. Ons is verheug om te hoor dat jy so 'n wonderlike ervaring gehad het. Ons is veral bly dat jy die vriendelike personeel en gasvryheid geniet het. Net so streef ons daarna om uitstekende kliëntediens te lewer, en ons is jammer om te hoor dat jy 'n negatiewe ervaring met ons restaurantpersoneel gehad het. Ons sal vorentoe ekstra ywer van ons span verseker. Ons hoop om 'n baie verbeterde ervaring met jou volgende besoek te bied.
Petro L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig met genoeg aktiwiteite om kids besig te hou.
Carle M - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties! Net wat mens nodig het vir 'n heerlike ontspannende naweek.
Lees meerAnroux K - Des 2019
Algehele gradering
Plek is asemrowend. Diens is horribaal.
Emain F - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en beeldskone natuur!
Waterberg Game Park se terugvoer
Hi Emain,
Baie dankie vir u vriendelike woorde en dit is wonderlik om te weet dat u hele gesin hul vakansie geniet het.
Groete
Lindiwe C - Apr 2019
Algehele gradering
Child-friendly.
Waterberg Game Park se terugvoer
Dear Lindiwe,
Thank you for your review. We are pleased that you enjoyed your recent family holiday at our resort.
Regards,
Waterberg Game Park
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Sondagsloop en Sukses, Weltevreden Plaas, Melkrivier, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom