Waterberg Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterberg Cottages skuil in die hartjie van die Waterberge en bied rus en vrede in die Bosveld, net 2,5 uur se ry vanaf Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede, naamlik Windsong Cottage, Butterfly Cottage, Bushwillow Cottage, Rose Cottage en die Kudu Lodge. Daar is slaapplek vir 42 gaste in totaal. Al die eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer en kombuisgeriewe.

Waterberg Cottages is 'n gesin-georiënteerde instansie met menigte doendinge om kinders besig te hou. Daar is 'n 15 m verhitte swembad, trampolien, 'n Adventure Village vir kinders en 'n sandspeelarea. Ons bied 'n reeks van voetslaanpaadjies en damme vir visvang. Ander doendinge sluit in seekoiekyk, donkiekarritte en perdry by die bekende Horizon Horseback Adventures.

Gewilde besienswaardighede in die omgewing sluit in fantastiese wildritte by die Belleview Privaatreservaat. Dié reservaat wemel van wild en wildkyk word slegs aan ons gaste aangebied.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterberg Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]