Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterberg Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Waterberg Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 46 resensies vir Waterberg Cottages
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Jenny W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Stil en rustig. Lekker staproetes en wildkyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy M

Dit was 'n wonderlike breek weg van die stres en gejaag diep in die natuur!

Dit was 'n wonderlike breek weg van die stres en gejaag, werklik gevoel of ons diep in die natuur afgesonder was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Enkelreisiger

Relaxing.

Pleasant and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, ontspannend en baie rustig.

Dis netjiese fasiliteite sonder beurtkrag. Die wild kom kuier vir jou en voëllewe is verrykend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi A
Gesin met tieners

Wonderlike wegbreek vir families.

Kosbare familietyd. Pragtige natuurskoon, skoon en netjiese kothuis met 'n vriendelike gasheer. Perdry tussen die wild is goed vir jou siel en sterrekyk na die pragtige naghemel is iets om te onthou. Sal definitief weer kom. Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Colleen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not pleasant.

The bed was old, noisy and uncomfortable, we ended up sleeping on the couches, the swimming pool was dirty, lock your dogs when you host people and upgrade your fridges and install television.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paulina N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

The place is one in a million and everything is just on point. The customer service is excellent, just another home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne P
Gesin met klein kinders

Wegbreeknaweek om uit die stad te kom en die rustigheid van die platteland te ervaar.

Die gebrul van die leeus in die aand om die kampvuur het die ervaring beide uniek en spesiaal gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gonneke G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gonneke G
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike rustige lang naweek, daar is genoeg aktiwiteite wat mens kan doen wat ook lekker is vir tieners.

Waterberg Cottages bied baie afwisselende aktiwiteite staptogte, perdrytogte en mens kan lekker swem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malebo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Malebo L
Saam met vriende

That place was not worth the price and electricity they are using soler so if the weather changes then electricity goes off especially at night.

When we arrived there we got stuck in the mud so we had bad experience. Lots of dogs around kids couldn't play. And another thing that surprised me I booked for four sleeper for 2 people sharing and it was R3000 so then my partner couldn't join because he was sick. So because there was no refund I decided to bring my sister and two kids, to my surprise I was told to add R2500 because we are four but I booked for four sleeper even though I was coming with my partner only because it was the only one left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Lekker rustig, stil.

Waterberg Cottages is die ideale wegbreek as jy wil wegkom van die gejaag van die stad, maar net solank jy nie te veel hoef rond te ry nie. As jy alles saamvat en daar gaan bly vir 'n paar dae, perfek, maar as jy, soos ons moes uitry elke dag na die fietsry bestemming dan raak die pad en die ry bietjie baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Wonderlik dit is baie rustig en die mense is vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad S
Gesin met tieners

Great fun was had by all! Including the dogs.

Many thanks for a great weekend! We thoroughly enjoyed the freedom and considering the ecstatic feedback from the two Jack Russels, we will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Cottages se terugvoer

Hi Coenraad,

Thank you for your lovely review.
It is indeed a dogs paradise here at Waterberg Cottages.
We have just installed a dog fence at Bushwillow Cottage where you stayed, so hopefully, you will be back sometime to enjoy it.

The Waterberg Cottages Team

Waterberg Cottages
Hilde L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilde L
Gesin met tieners

Lovely, peaceful and quiet. Amazing astronomy show by Dr Phil.

Very quiet except for the birdsong and wind through the trees. We really could relax. Only 2,5 hours drive from Gauteng. We loved the tennis court, hikes, amazing game drive and astronomy show. Very friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne D
Saam met vriende

Baie rustig en wonderlike plek om te ontspan.

Die akkommodasie is baie lekker, goed toegerus en baie mooi omgewing. Swembad is wonderlik! Diens en vriendelikheid is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grace M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Grace M

Odd location but other than that all is great.

It's at an odd location and very hard to find but otherwise it's all good but I must add if you're looking for a modern place this is not the place for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ranesh M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranesh M

Very peaceful and spacious.

I've often stayed around the Waterberg area but not with a large group. Kudu lodge was the perfect for this occasion, we were able to spend time as a family around the home, there was plenty for the kids to do to prevent them getting bored. My one suggestion would be installing insect screens on the doors and windows to prevent too many of them finding their way inside at night. With screens you would then be comfortable to have more windows open as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great spot.

Value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek.

Waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene B

Ons het heerlik gerus, omgewing stil alhoewel die bure 'n bietjie raserig was.

Heerlike plek om net te chill. Stoepie is heerlik om op te sit en lees, kuier of net sommer te staar. Braaiplek kan egter verlig word as daar saans gebraai word is dit nogal donker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muriel M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muriel M
Gesin met klein kinders

Het baie lekker gerus en ontspan.

Die ontvangs was puik. Die plek was pragtig skoon en netjies, alles was soos verwag. Die tennisbane en kinderspeelarea kort bietjie aandag. Die grondpad was slegter as verwag en ons het vasgesit in baie diep sand. Die personeel van Waterberg Cottages is baie behulpsaam en het vir ons komplimentêre koffie en suiker gegee nadat ons ons s'n by die huis vergeet het. Hulle het ook aangebied om goed van die dorp af saam te bring indien nodig sodat ons nie hoef te ry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Cottages se terugvoer

Beste Muriel,

Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoer. Ons waardeer die eerlike kommentaar.

Ons gaan dadelik aandag gee aan die tennisbane en kinderspeelarea.

Geniet die dag verder,
Juliet

Waterberg Cottages
Magrietha W - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magrietha W
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay a Waterberg Cottages.

We had a nice and quiet getaway with the kids at Waterberg Cottages. The staff were very friendly and helpful. Will definitely be going back there. Will recommend Waterberg Cottages to anyone that wants some peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniela O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela O
Gesin met tieners

Asemrowende natuurskoon.

Beslis die moeite werd vir 'n still tydjie in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmain H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to do nothing but relax and take occasional hikes and drives.

Stayed in Rose Cottage as it is the only one fenced for the sake of our 2 small pooches. Pleasant, best feature being fantastic semi-enclosed patio with comfortable furniture - can recommend watching night-time thunderstorms with all the lights off! Many walking trails in the immediate vicinity. Communal nearby swimming pool is heated, thanks to 13 dedicated solar panels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peta S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Peta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We always enjoy our trips to Kudu Lodge, the house is comfortable and the view from the patio is hard to beat!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons geniet altyd ons wegbreek na Kudu Lodge, die huis is gerieflik en die uitsig vanaf die patio is onverbeterlik!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, wish it was longer!

Great staff, lovely cottage. We really enjoyed our stay. Super comfortable stay for two.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cp V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cp V
Gesin met klein kinders

Kliëntediens is puik.

Die kliëntediens was puik, daar was langdurige kragonderbrekings weens die bewolkte weer en die solar krag, iets waaraan daar aandag geskenk kan word, ons is heeltyd op hoogte gehou so weereens puik diens, verder het ons dit baie geniet, veral die kano.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en het die ontspanning geniet.

Dit was 'n lekker rustige atmosfeer om weg te breek van die stadslewe en gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Kathleen C

Terrible

Het vir 2 ure gesukkel om die plek te kry, die persoon wat ons telefonies probeer help het, het geen sin vir rigting nie en kon ons nie juis help nie. Daar is 1 piepklein bordjie by die grondpad om die plek aan te dui. Die plek is glad nie op standaard wat die beddens of linne aanbetref nie. Die plek was nie skoon nie en ek het gegril om enige iets in die kombuis te gebruik. Baie baie teleurgesteld. Glad nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Cottages se terugvoer

Dear Kathleen,

We thank you for your review, it helps us to improve.

We advise our guests to use the directions that they receive after confirming their booking rather than Google Maps to get to us, as Google Maps make guests use an old road which is no longer used or roads we do not know. We have also removed the GPS coordinates from the listing as this also takes guests on the wrong route.

We will look into your other comments especially cleanliness, as we thought we were getting that right.

We apologise for the terrible stay you had with us.

Regards,
Mpho

Waterberg Cottages
Lukas V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V
Gesin met klein kinders

Bushwillow was een fantastiese kothuis!

Was baie aangenaam verras met Bushwillow kothuis. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel wat wil rustig saam met hulle gesin kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C
Saam met vriende

Fantastiese plek, veral met familie en vriende vir 'n vakansie of langnaweek.

Sal dit definitief aanbeveel en moeite doen om weer daar uit te kom. Die kultuurtoer wat daar gedoen kan word was baie oulik en sal dit vir enige iemand aanraai. Ek wens ons kon met meer familie en vriende gaan vir 'n langer tyd. Baie dankie aan die vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan F - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan F
Saam met vriende

As jy na stilte en rustigheid soek, is dit die perfekte plek!

Lekker gekuier om 'n knetterende kaggelvuur. Omgewing is stil en rustig. Het die honde geniet, veral Timmy, die oudste, wat elke oggend kom inloer het en daagliks opgewonde saam met ons gestap het. Personeel was baie vriendelik en hulpvaardig met die voorsiening van hout gedurende ons verblyf. Die kothuis is goed ingerig met alles wat jy mag nodig kry. Dankie vir 'n lekker wegbreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus en ontspan terwyl die kinders lekker veilig kon speel.

Ons het baie lekker oor gebly by Waterberg Cottages. Al wat gepla het was die harde musiek wat van die arbeidershuise (ek dink) se kant gekom het. Dit was vir ons besonders om in die Windsong Cottage te slaap met soveel geskiedenis. Die verhitte swembad was regtig heerlik en die sandputte by elke kothuis is ook 'n uitstekende idee. Ons kinders het dit baie geniet. Ons sal beslis Waterberg Cottages by ons vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana J
Gesin met klein kinders

Lekker ruim huis en groot stoep. Goed ingerigte kombuis.

Baie lekker plaas gevoel. Net baie warm in die kamer smiddae. Ek sou blindings verkies. Baie steil trappe nie geskik vir ouer mense of klein kinders nie. Kinders geniet dit baie. Pak fietse in!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Ons is bly dat julle die tyd met ons geniet het. Dit was ongewoon warm toe julle hier was, maar ons sal die installering van blindings bespreek.

Waterberg Cottages
Jasper B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper B
Gesin met klein kinders

Die rustigheid vloei soos kalm waters oor jou.

Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Tussen die Afrikaanse naguiltjie se roep in die nag en die paddakoor, daal die rustigheid op jou neer. Die vuur, vir die aand se braai, word noukeurig met 'n mengsel van gras en fyn hout voorberei, sodat jy net 'n vuurhoutjie nodig het om die vuur aan die gang te kry. Volop en droë bosveldhout maak dit 'n onvergeetlike aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterberg Cottages se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Ons is bly dat julle die aand geniet het.

Waterberg Cottages
Richard S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and tranquil sunsets after walks in the bush with the friendly dog.

Peace and tranquility. You sit on your stoep with the braai and your beer and watch the sunset. You go for walks in the bush and watch the wildlife. There was a friendly dog that loved walking/running with us. All the staff are very friendly. The cottage is our favourite in the Waterberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlou B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlou B
Saam met vriende

Rustige atmosfeer. Netjies.

Dankie vir die vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyana M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing! Pragtige tuine en bome. Veld is pragtig om deur te loop.

Ons enigste klagtes is dat die beeste langsaan raas, en kort-kort is daar harde musiek van die mense by die "cultural village".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohammed T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mohammed T
Gesin met tieners

Great place to have a relaxing break!

Friendly hosts, great accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dean D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dean D
Gesin met tieners

Very peaceful, relaxing and scenic

The location is very good for a relaxing holiday and is away from mainstream distractions, which is what we are hoping for. Could be slightly pricey per person, but it's not over the top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne R - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daphne R
Gesin met klein kinders

Relaxing atmosphere

We had such a wonderful time, it was really a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik verras deur bekoring van die plek!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jock K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jock K

Baie lekker plek, maar die grondpad is sleg vir mororfietse.

Die kothuise het baie karakter en skep daai gevoel van rustigheid. Die personeel was baie vriedelik en hulpvaardig om te reël dat twee motorfietse agter op 'n bakkie die volgende dag teerpad toe gevat word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renata C - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata C
Saam met vriende

Great

A wonderful experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karolyn M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karolyn M
Gesin met klein kinders

The place was beautiful and restful

Though very off-the-beaten path the cottages are beautifully situated. Everything is provided for you. The place was quiet but there was enough to keep my young daughter entertained all day (with no TV). Despite 2 encounters with poisonous snakes (one by the pool and another in the cabin) I would recommend this place to anyone looking for a break from city-life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire R - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Claire R
Gesin met klein kinders

We had a lovely time,

My only complaint is that although Windsong cottage was clean, the accommodation is old.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschdraaiplaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b2cc714db850c74d935b257793ab29e733f547c009884f26f5fd00be14856b2d35f5812b2a6ce25b05388c01b6851b43803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Boschdraai Farm Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.193422222222 28.286088888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem