Cashan Akkommodasie by Waterfall Guesthouse | LekkeSlaap
+14

Waterfall Guesthouse

B&B
Dubbel- of 2-Enkelbedkamers
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Daar is ook gratis WiFi, 'n yskassie met voorraad, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R560
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tortelduiflaan 10, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a170b9b9f2249a55c9572ceba32e3f351d5e41c00df4cde8da96d08183f287bf0ca3b4d18e9f90cef446cf3ede7e2471e35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (vir 2 persone) 10 Tortelduif Avenue Rustenburg 0299 Noordwes 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.692516031838 27.235421586523
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za