Waterfall Safari Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Charmaine M - Apr 2024
Algehele gradering
Spesiale plek in die mooiste omgewing.
Busi M - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfect.
Attie K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil, net wat mense nodig het om te reboot.
Carolyn M - Sep 2023
Algehele gradering
Fenominaal, interessant en so baie rustig, kos was heerlik, staf vriendelik.
Reinhard J - Mei 2022
Algehele gradering
Dis 'n lekker plek om te gaan rus en saam met vriende te kuier.
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: HC6H+MM6, 4 km vanaf Vakansiedorp, 1080, Mpumalanga