Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterford Manor

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Waterford Manor, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterford Manor is op 'n skilderagtige en rustige perseel van 10 hektaar langs die Mooirivier, buite Rosetta in die Middellande van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanning in die natuur en 'n wegbreek van die stadsgewoel.

Verblyf word gebied in 5 pragtige kothuise, met 2 kothuise wat vir selfsorg toegerus is. Elke kothuis het 'n privaat ingang, stoep, gemaklike beddens, skoon linne, TV's met DStv, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n Lapa met 'n dek, veilige parkeerplek en WiFi. Hierdie verblyf is naby plaaslike winkels en restaurante.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Waterford Manor
Netheid
3.5/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Christina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • R103, Waterford Manor, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Waterford Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Waterford Manor, Rosetta, 3301, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d4640c3620743bf44aec10933a2282a670bbf71fbaeb99f61a7ff3c3d818668598c6cd54535aa0c2c527bdad535b1c91918?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 R103 Waterford Manor 3301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2925605 29.9803256
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem