Waterfront Accommodation
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Au Prince-boulevard, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waterfront Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Die kompleks is aan die waterkant en is die ideale basis om die dorp se besienswaardighede te verken.
Hierdie woonstel het slaapplek vir 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 kinders. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en basiese kookgerei.
Die leefarea het rottangmeubels en 'n skuifdeur na 'n toegeboude stoep met 'n braai. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Port Au Prince-boulevard, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Waterfront Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Au Prince-boulevard, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap