Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterfront Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterfront Cottage is in die Metsimaholo Munisipaliteit van die Vrystaat geleë en bied 'n veilige en privaat wegbreek buite die stadsgedruis. Dit word deur die pragtige waters van die Vaalrivier op 'n skiereiland omring.

Die oopplan-kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n TV en WiFi.

Die kothuis is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en gaste hoef dus nie oor die beurtkragskedule te bekommer nie. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en parkeerplek.

Met oorgenoeg spasie rondom die kothuis en 'n privaat waterfront, kan gaste lekker gaan fietsry, stap om die natuurskoon te bewonder, of van een van die kajakke gebruik en op die water roei.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterfront Cottage sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Area
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Russies

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Waterfront Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Troya Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 8

Ligging

  • Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Waterfront Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85856b903c556caae9c07fc70212aa7ef0689c296aa3a41d6640903d274540503eba048f1057e4b144edf301d2d54a0fff88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Metsimaholo Local Municipality Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.922308856235 28.154440582513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem