Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkant 2

Alpha-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n grootskerm-TV met die volledige DStv-pakket. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is braaigeriewe buite en ten minste een sak braai-hout sal voorsien word. Onderdak parkeerplek is agter 'n veilige toesluithek beskikbaar. Daar is genoeg ruimte vir 'n voertuig en sleepwa.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Omega-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamers en 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Daar is 'n enkelbed vir 'n vyfde gas in die sitarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n 40" TV met die volledige DStv-pakket. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n braai-area buite. Onderdak parkeerplek is agter 'n veilige toesluithek beskikbaar. Daar is genoeg ruimte vir 1 voertuig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKwXlTA9TTeVDlEPKkbUgVuH5tddaCE0kP2ITn7Wxr0w88YdnRB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 95 5 1 5 2 Waterkant Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.040380476155 24.929118454456
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem