Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waters Breakaway

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Waters Breakaway
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Riana V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So teleurgesteld.

Pragtige wooneenheid en goed geleë. Eienaar baie behulpsaam. Meubels, linne, matras van baie lae gehalte. Handoeke oud en verbleik. Kombuis nie toegerus met minimum nie, geen opskep- of slaaibakke, rasper, sker, utensils. Wasmasjien werk nie. As jy daar moet kos maak sal jy nie kan nie. Linne op beddegoed verbleik en oud. Grillerig om te slaap. Matras baie oud. Nie eens passende bedliggies langs die bed nie. Dit was goor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters Breakaway se terugvoer

Hi Riana, you gave us a rating of 4.2 out of 5 which is awesome, thank you. However, your comment does not correspond. If you check out waters breakaway on all platforms you will see we our ratings are all high and reviews are superb. I assume this comment was meant for a different place perhaps.

Waters Breakaway
Rodney I - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney I
Gesin met klein kinders

It was fantastic.

Stay was wonderful and close to beach and amenities. Host was fantastic and always available. We loved it. Going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waters Breakaway se terugvoer

Was such a pleasure hosting Rodney and his family. They looked after our place as if it were their own!

Waters Breakaway
Lizeka Q - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeka Q
Saam met vriende

We enjoyed our stay there, the house is warm and clean.

Waters Breakaway is situated in a very interesting place, you can easily walk to the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaclyn P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn P
Gesin met tieners

Akkomodasie was fantasies!

Loopafstand na strand, eetplekke en winkels. Pragtige woonstel, goed ingerig met alles wat jy nodig het! Sal definitief weer by Waters Breakaway bespreek! Wonderlike blyplek! Kan dit hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa G
Gesin met klein kinders

Baie goeie ligging. Skoon en netjies.

Waters Breakaway is baie goed geleë, naby winkels en strande. Dit is skoon en netjies en die eienaars was baie hulpvaardig. Ons beveel Waters Breakaway aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 18, Blaauwberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0333f5b60bc34b11982b7cacfac0c31df1f203b7b291ec572e2db9e5e5692df8b7430b1ff89bfbe27bd8cfd59876f60c2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 18 Coral Road Blaauwberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.81776965347 18.475662921717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem