Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside South

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Waterside South is op R'new at Vaal Estate in Deneysville, in die Vrystaat geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Hierdie villas is op die oewer van die Vaaldam geleë en bied gerieflike verblyf.

Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus.

Hierdie eenhede spog met ononderbroke uitsigte oor die Vaaldam. Daar is 'n swembad en braaigeriewe op die perseel. Gaste kan ook die spa- en pamperlangsentrum, labirint of gin-proe by die distilleerdery geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterside South sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Waterside South
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

R'new @Vaal Estate Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 6

Ligging

  • R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Waterside South het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R716, South Bay Plaas 5, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0392a598d9c610cc9603312c9fb5f6b5ec86ffa4682aea5dcae6de0513bc98e930a706b383a6a0c26697eee04d06dedaaa65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R716 5 South Bay Farm 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.949740751371 28.100795460348
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem