+29
Selfsorg in Century City

Waterstone East C103

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Century Boulevard, Waterstone Square, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Waterstone East C103 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks sentraal geleë in die gewilde Century City. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie of sakereisigers, aangesien dit 'n kort entjie van Canal Walk Mall af is, wat talle winkels en restaurante bied.

Hierdie stylvolle woonstel bied slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort oor 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n ruim balkon met 'n buite-eettafel onder 'n sambreel, asook 'n Weber-braai. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkering.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 833

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Century Boulevard, Waterstone Square, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterstone East C103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 060
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 060
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Century Boulevard, Waterstone Square, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA768bcb953306996d6a25d8b5f77a3b8887bd276465de8064aec19253e4784a94e350650012194ca4dca1d8d72bf1d27e3f46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 Century Boulevard Waterstone Square 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.885369868173 18.515726677032

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang