6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Suffren Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wave and Sea is 'n lieflike drieslaapkamer-selfsorghuis in die hartjie van Langebaan net 150 m vanaf die hoofstrand, Langebaan-strandmeer en restaurante. Die huis is ideaal vir gesinne en vriende.
Die smaakvol versierde huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n tafel met sitplek vir 4 gaste toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die ligging bied maklike toegang tot besienswaardighede in Langebaan en die Weskus Nasionale Park.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 16 Suffren Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Wave and Sea het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Suffren Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang