Wavecrest Akkommodasie by Wavecrest Holiday Home | LekkeSlaap
+12

Wavecrest Holiday Home

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplarstraat 81, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wavecrest Holiday Home is in die gewilde vakansiedorp, Jeffreysbaai, in die Wavecrest-buurt geleë. Dié vakansiehuis is slegs 800 m van die strand af.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort, asook 'n aparte toilet.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitarea wat toegang bied tot 'n stoep met braaigeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 2 motorhuise wat kan sluit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Wavecrest Holiday Home
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Poplarstraat 81, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wavecrest Holiday Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplarstraat 81, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyOTAyNzA1LTViMWEtNDU4ZS04MmY3LTFjOGQwZThhNzZhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 81 Poplar Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.020332528391 24.921505004168
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za