+16

Weaver Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Passes Road, Wilderness, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Weaver Cottage is 'n lieflike selfsorg-kothuis vir 4 gaste in die Seven Passes-streek in Wildernis in die Wes-Kaap en dit word omring deur plase en woude omring.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel.

Gaste kan ook in die sitarea voor die TV ontspan. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Human C
5.0
Baie rustig en heerlik gerus. Heerlik gebly en gerus in plaasatmosfeer.
Nov 2025
Anien W
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf en mense. Ons het fantasties gebly, die mooiste plekkie, die wonderlikste mense. Hartsmense. Was mal oor die natuur en die diere. ...
Sien meer
Aug 2025
Dirk V
Saam met lewensmaat
5.0
Just perfect! A very nice stay! The hosts were friendly and helpful. The Cottage has a lot of space, was clean and fully equipped. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Karin K
Gesin met tieners
4.6
Ontspannend, 'n lekker bederf. Dit was uitsonderlik. Die ekstra'tjies was omtrent 'n bederf. Gasvryheid en hulpvaardigheid van eienaars is tops. Plaas...
Sien meer
Sep 2024
Jerome L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasies en wonderlik en rustige atmosfeer. Jy kan nie vir 'n beter plek vra om net te ontspan en rustige atmosfeer te kan geniet nie. Dit is 'n baie...
Sien meer
Sep 2019

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seven Passes Road, Wilderness, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weaver Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Passes Road, Wilderness, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ7g9PF8KVDOqXY4ATAfVkBZFkWoi1jq99qY5uKDPKyMyED3UHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Seven Passes Road Wilderness 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.940828272485 22.718044410994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang