LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weavers | LekkeSlaap
+15

Weavers

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weitz Strasse 3, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weavers is in Steytlerville en bied gehalte verblyf aan 'n sakereisiger, paartjie of oornaggaste. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die verblyf behels 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamers het tee- en koffiemakgeriewe en lei na 'n gemeenskaplike stoep wat om die huis strek en sitplek het. Gaste kan die gratis WiFi geniet.

Daar is lieflike gemeenskaplike braaigeriewe.

Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Aktiwiteite en besienswaardighede sluit in die Karoo Bonsai-tuin, Refleksolofie en maserings deur Yolanda, Abby's Little Big Mess, die Stoepkafee en karmusem. Daar is ook staproetes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Weavers
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Weitz Strasse 3, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Weavers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weitz Strasse 3, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea0d091f652f6307e8ad6662b509b5355667134bbb4b1b842d971a39a6492bc72132c62c14f4b17e8d62f9a27b154224e92d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Weitz Strasse Steytlerville 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.3303769 24.3460239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!