Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weaver's Nest Country Inn

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Weaver's Nest Country Inn
Netheid
4.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
John H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Enkelreisiger

Was great.

Friendly, clean and great breakfasts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia S
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie vriendelike diens. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karlien L
Saam met vriende

Basies, maar skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derek C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid vanself.

Rustig, onspanne, netjies. Die advertensie sê daar is 'n restaurant, alhoewel dit nie die geval is nie. Die warm water is wisselvallig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weaver's Nest Country Inn se terugvoer

Goeie more
Baie dankie vir die insette.
Dit is ongelukkig nie die koste werd om die restaurant voltyds te bedryf nie.
Die restaurant is uitgekontrakteer en net op vooraf bespreking oop vir ontbyt.
Jammer vir die ongerief.

Weaver's Nest Country Inn
Carle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Badkamer lig nie werkend, skerm was vol water, moes in donker bad. Hulle restaurant het toegemaak, so moes rondsoek om iets te ete te kry. Onderhoud en inspeksie van verblyf eenhede kort ernstig aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Weaver's Nest Country Inn se terugvoer

Goeie more
Ons is jammer vir die ongerief met die lig. Het u die gasvrou geskakel om die gloeilamp te vervang en die ongerief te verhoed ?
Ons het die fasiliteit kort voor Desember oorgeneem en neem kennis van u kommentaar.
Groete,
Veronica

Weaver's Nest Country Inn
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaedd59592eca5281e94e634ae9eb3564e3691be337846bcc71d54b546056edc3e076416356a95fb3e44c8b4e01ad21c37f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 3.5 km from Wakkerstroom on the R543 Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.331524715024 30.167677738142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem