Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weaver's Nest Country Inn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weaver's Nest Country Inn bied oornagverblyf naby Wakkerstroom en 4.2 km vanaf 'n vleiland wat dié eiendom 'n paradys vir voëlkykers maak. Die gastehuis is op die veilige Weavers Country Estate en bied pragtige uitsigte oor die landgoed en op die berg.

Die eiendom beskik oor 6 gerieflike en suite-kamers. Vyf van die kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en die sesde kamer bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 5 en suite-badkamers met 'n stort en 1 met 'n bad. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n tafel met stoele, gemakstoel en ingeboude kas. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Gaste het toegang tot gratis WiFi. Parkeerplek is gratis en veilig op die perseel. Gaste kan aktiwiteite soos fietsry en voetslaan in die Wakkerstroomarea geniet en die gastehuis is ook naby Ossenkop en ander geskiedkundige besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Weaver's Nest Country Inn
Netheid
4.6/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Ligging

  • 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Gaste dink Weaver's Nest Country Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wakkerstroom Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaedd59592eca5281e94e634ae9eb3564e3691be337846bcc71d54b546056edc3e076416356a95fb3e44c8b4e01ad21c37f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 3.5 km from Wakkerstroom on the R543 Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.331524715024 30.167677738142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem