9 gaste
5 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Kloof Street, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wederkoms is in die Dwarswegstrandoord naby Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Die huis is 200 m vanaf die ongerepte strand waar gaste kan visvang, swem en wandel.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n hoekbad en 'n stort, en die tweede en derde badkamer het storte. Die vierde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is binnebraai-area bo.
Daar is balkonne aan die voorkant van die huis en die groot balkon aan die agterkant het 'n uitsig oor die vallei met kreupelhout en fynbos.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 12 Kloof Street, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Wederkoms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Kloof Street, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang