Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annette & Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Alta S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Alta. Ons is bly julle het julle tyd hier geniet! Julle is altyd welkom terug
Kyla H - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing! Had a really great stay, and enjoyed everything that was on offer.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Thank you so much, Kyla! We are so happy that you enjoyed your stay. See you next time!
Mervyn C - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig oor wingerd en berg.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons is bly jul het die naweek (en die rugby!) geniet op Wederom. Kom kuier gerus weer in die toekoms.
Johan D - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging en goeie bestuur.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Hall Johan, baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Ons is bly julle het julle tyd op Wederom geniet. Julle is altyd welkom terug! Wederom-groete, Annette en Nicola.
Berlize G - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, maar die eenhede het aandag nodig.
Lees meerWederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Beste Berlize, baie dankie vir jou eerlike resensie van jou verblyf by Wederom. Ons is opreg jammer dat jy nie 'n goeie ervaring gehad het nie, maar verwelkom jou kritiek. Ons is tans besig met heelwat opgraderings op die plaas en aan die eenhede, en sal spesifiek aandag gee aan die probleme wat jy genoem het. Ons mikpunt is dat elke gas op Wederom 'n lieflike ervaring het, en sal jou graag wil vergoed deur 'n gratis naweek op Wederom in die af-seisoen aan te bied na ons opgraderings voltooi is. Dankie dat jy verstaan, ons hoop om gou van jou te hoor. Groete, die Wederom span.
Tanya U - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die wingerde.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Hallo Tanya, baie dankie vir jou resensie, en ons is bly julle het die natuurskoon van ons omgewing geniet :-)
Ons kantoor op die perseel is 24/7 beskikbaar vir ons gaste, maar gun ons gaste die stilte van die plaaslewe. Ons is altyd naby vir enige behoeftes wat ons gaste mag he, gedurende hulle tyd op die plaas, en plaas dus alle kontaknommers op die sleutelhouer.
Ontbyt is altyd beskikbaar op 'n vooraf bespreekde basis :-)
Dankie dat julle kom kuier het, ons hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Wederom
Theo D - Feb 2021
Algehele gradering
Sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing is.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Hallo Theo. Ons is bly julle het dit geniet op Wederom. Gina staan altyd reg om ons gaste te verwelkom en weer af te sien ;-)
Groete tot volgende keer!
Chris V - Mrt 2020
Algehele gradering
1 nag.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Hallo Chris, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom terug op Wederom.
Groete,
Wederom
Hayley J - Mrt 2020
Algehele gradering
Pleasant, quiet and stunning surroundings.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Hi Hayley, thank you for the kind review. We are so glad you enjoyed your stay here and would gladly welcome you back in future.
Regards
Wederom
Martin S - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie Martin, julle is altyd welkom op Wederom!
Ronel V - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, kos vir die siel!
Lees meerWederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Hallo Ronel,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier geniet, en julle is altyd welkom terug.
Groete,
Nicola en die Wederom span.
Jana E - Nov 2018
Algehele gradering
'n Nostalgiese plekkie as jy plaaslewe ken.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Beste Jana, ons is so bly dat julle dit hier geniet het. Julle is enige tyd weer welkom by die Hanepoot Huisies vir 'n glas wyn en rustigheid vir die siel.
Groete, die Wederom-span.
Ruaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, baie dankie.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Beste Ruaan,
Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet! Kom kuier gou weer by ons, julle is altyd welkom!
Groete,
Die Wederom span
Cyril S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker!
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Beste Cyril,
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg! Julle is enigetyd weer welkom by die Hanepoot Huisies.
Groete,
Die Wederom Span
Ilse H - Okt 2018
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Beste Ilse,
Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet! Julle is altyd welkom by die Hanepoot Huisies.
Groete,
Die Wederom span
Elma D - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die wingerde.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Beste Elma,
Baie dankie, ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Julle is enige tyd weer welkom by Wederom.
Groete,
Die Wederom span
Michelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Dit het gevoel soos 'n tweede tuiste!
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Hi Michelle, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier. Sien julle gou weer!
Groete
Die Wederom Span
Hybra S - Aug 2017
Algehele gradering
Rustige plek. Goed geleë en veilig.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie Hybra,
Ons waardeer die terugvoer en hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Die Wederom span!
Louise H - Sep 2016
Algehele gradering
Picture perfect.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Prentjiemooi.
Ons sal definitief weer kom bly by hierdie gastehuisie. Vlekkeloos skoon en 'n lieflike, gemaklike kothuis. Van die beddegoed tot die selfsorggeriewe - ek kan nie fout vind met 'n enkele ding nie. Ons was naby genoeg aan alles, tog very genoeg dat ons gevoel het ons is weggesteek in die wingerde. Hanepoot Huisies word ten sterkte aanbeveel vir 'n perfekte "home away from home"-vakansie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Arie M - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het ons verblyf in die rustige en prentjiemooi-omgewing terdeë geniet.
Colleen S - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker rustig.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering!
Ek waardeer dit baie!
Ek was eintlik senuagtig dat julle niks wou hê nie.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Wederom-familie
Johann D - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie!
Ons waardeer dit opreg.
xxx
Johlene A - Jun 2016
Algehele gradering
Diens was vriendelik, alles silwerskoon, asemrowende omgewing 90 minute van die Kaap. 'n Moet op jou wenslysie!
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie! Ons waardeer die aanbeveling opreg.
Wederom beteken mos: Sien jou weer!
Groete
Du Toit-Familie
xxx
Dr Henning V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Daan M - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker gerieflike, skoon en netjiiese verblyf, alles in goeie toestand.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Dankie Daan.
Ja, ons baklei al 5 jaar met Vodacom om 'n toring op te sit tussen Skurwekop, Goedereede en Wederom. Nog geen reaksie nie! Wie ken dalk iemand wat die protokol kan omseil en bereid is om probleem op te los? Dit is 'n reuse frustrasie.
Groete - Wederom familie.
Malana D - Mrt 2016
Algehele gradering
Die stilte en uitsig is onbeskryflik wonderlik.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Dankie vir die ondersteuning.
Groete
Almien
Rachel C - Mrt 2016
Algehele gradering
Unbelievable place with friendly service.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Thank you so much for the great review! We hope to see you again. Lots of love - The Du Toit Family
Karolien N - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike tyd gehad!
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie Karolien. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete Wederom
Jean M - Des 2015
Algehele gradering
Lekker, rustig en baie mooi met 'n vriendelike gasvrou.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie!! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Buks M - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike rustige plaas-omgewing.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Lezinda F - Nov 2015
Algehele gradering
Prentjiemooi plaas en omgewing, rustige atmosfeer en besonderse gasvryheid - die perfekte wegbreek!
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien!
Francois R - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker en spesiaal om in die omskepte silo's te bly.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.
Groete,
Joyce
Wessel Wessels W - Jul 2015
Algehele gradering
Die verblyf kan altyd aanbeveel word, ongeag of dit vir werk of ontspanning is.
Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, julle moet weer vir ons kom kuier!
Groete,
Joyce
Nick F - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon.
Andri M - Des 2014
Algehele gradering
Baie huislik en netjies!
Lees meerMagda D - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Jodine V - Mei 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Elze L - Mrt 2014
Algehele gradering
Rustig, mooi en net wat ons nodig gehad het.
Meriza S - Mrt 2014
Algehele gradering
Beautiful location, friendly service
Ina L - Jan 2014
Algehele gradering
One of the most beautiful guest houses ... will definitely stay over again.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap