- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wederom Gasteplaas is geleë in die hartjie van die Robertsonvallei, omring deur wingerde en boorde. Hierdie familieplaas bied 'n rustige ontsnapping waar tradisionele waardes en gasvryheid steeds gehandhaaf word.
Verblyf is beskikbaar in 12 eenhede, elk met 'n en suite-badkamer. Die eenhede is toegerus met 'n yskas, lugversorging, elektriese kombers, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met die DStv-vakansiepakket. Sonkrag is beskikbaar tydens beurtkrag.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annette & Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Wederom Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang