+33
Selfsorg in Hopetown

Weg on Wegeweg One

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Weg on Wegeweg One is geleë in die historiese dorp Hopetown, aan die rand van die Groot Karoo in die Noord-Kaap.

Hierdie verwelkomende toevlugsoord bied 3 gemaklike en goed ingerigte selfsorgkamers in 'n rustige omgewing. Elke kamer bied slaapplek vir twee gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuisie, volledig toegeruste kombuisie, 'n privaat badkamer, 'n persoonlike stoep en parkeerplek van die straat af.

Of jy nou deurreis of die streek se ryk erfenis en natuurskoon verken, Weg on Wegeweg One is die perfekte basis, met warm gasvryheid en 'n tikkie Karoo-sjarme.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Eileen V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, veilig lieflike verblyf. Baie vriendelike ontvangs. Braaier vir ons uitgestel vir Oukersaand.
Des 2025
Werner C
5.0
Was lekker gewees. Was baie lekker, die plek is baie netjies en skoon. Die gasvrou laat jou dadelik welkom voel met die vriendelike ontvangs. Die plek...
Sien meer
Des 2025
Rohan L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou was baie aangenaam en het ons goed ontvang. Goeie oornag plek. Skoon, modern en netjies. Goeie kommunikasie. Sal die plek beslis aanbeveel.
Des 2025
Marlise B
5.0
Pragtige mooi plek met alles wat jy nodig het. Pragtige plek en baie goeie en vriendelike diens.
Des 2025
Karl A
Saam met lewensmaat
5.0
Ek kan die verblyf met vrymoedigheid aanbeveel. Die verblyf was uitstekend. Die ontvangs was baie vriendelik en ons gasvrou het uit haar pad gegaan om...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Weg on Wegeweg One het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabdd48faa3be45dfe1d86bb1e208f93e05940b00b20caec1853b07609e77e70156afb2775221ab45750efd2f1445276f7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 1 Weg on Wegeweg One Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.627726796476 24.083370133916
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang