+33
Selfsorg in Hopetown

Weg on Wegeweg One

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Weg on Wegeweg One is geleë in die historiese dorp Hopetown, aan die rand van die Groot Karoo in die Noord-Kaap.

Hierdie verwelkomende toevlugsoord bied 3 gemaklike en goed ingerigte selfsorgkamers in 'n rustige omgewing. Elke kamer bied slaapplek vir twee gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuisie, volledig toegeruste kombuisie, 'n privaat badkamer, 'n persoonlike stoep en parkeerplek van die straat af.

Of jy nou deurreis of die streek se ryk erfenis en natuurskoon verken, Weg on Wegeweg One is die perfekte basis, met warm gasvryheid en 'n tikkie Karoo-sjarme.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jarine W
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly. Baie vriendelik en behulpsaam, sal definitief aanbeveel en weer hier wil oorslaap.
Jan 2026
Danie J
Saam met lewensmaat
5.0
Beste waarde vir geld. 5 ster kwaliteit. Jeanine was baie vriendelik. Skoonste gastehuis waar ons nog gebly het!
Jan 2026
Izobel B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, rustig en skoon net soos op foto's. Ideaal vir ’n oornag-rus op ’n lang pad huistoe. Rustig, gerieflik en ons spesiale versoeke is vriendel...
Sien meer
Jan 2026
Rouxlinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik gebly. Sal weer hier oorslaap as ons ver reis. Absoluut waarde vir geld. Ons was baie vriendelik verwelkom en het die wonderlikste gasvrou g...
Sien meer
Jan 2026
Mariana D
Saam met lewensmaat
5.0
I wiil drive out of my way to stay here again. 10/10 For Weg on Wegeweg! I have stayed at a couple of klein dorpie places, with high ra...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Weg on Wegeweg One het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabdd48faa3be45dfe1d86bb1e208f93e05940b00b20caec1853b07609e77e70156afb2775221ab45750efd2f1445276f7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 1 Weg on Wegeweg One Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.627726796476 24.083370133916
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang