Welbedacht Estate Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welbedacht Estate bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Lovemore Park, Port Elizabeth. Die landgoed is naby Sardiniabaai se strand en die Walmer Park Winkelsentrum geleë.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat elk sy eie privaat ingang het. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Elkeen het ook toegang tot 'n privaat dek, braaigeriewe in oorgenoeg parkeerplek. As jy smag na rus en vrede kan jy langs die swembad en in die onderdak-lapa ontspan wat omring is deur lowerryke tuine.

Doendinge in die omgewing sluit wandel in die natuur, gholf, perdry, fietsry en voetslaan in. Dit is maklik om die landgoed vanaf die N2 en Port Elizabeth Internasionale Lughawe te bereik.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Welbedacht Estate Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false