Welbedacht Estate Self-catering Accommodation
Beskrywing
Dié eenheid het 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, gasstoof en yskas met aparte vrieshokkie. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n privaat ingang en 'n dek wat oor die swembad en braai-area uitkyk. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Geen harde musiek nie.
Neem asb. kennis dat geen partytjies en geleenthede nie toegelaat word nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Daar is geen openbare vervoer beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, gasstoof en yskas met aparte vrieshokkie. Daar is ook 'n oopplan-eetarea, 'n privaat ingang en 'n dek. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Geen harde musiek nie.
Neem asb. kennis dat geen partytjies en geleenthede nie toegelaat word nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Daar is geen openbare vervoer beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, gasstoof, yskas en aparte vrieskas, asook 'n oopplan-eetarea. Die kothuis het ook 'n TV, privaat ingang, patio, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Geen harde musiek nie.
Neem asb. kennis dat geen partytjies en geleenthede nie toegelaat word nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Daar is geen openbare vervoer beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sea Cottage is 'n luukse, gesellige kothuis op 'n kleinhoewe buite Sardinia, Schoemarkerskop en Noordhoek-strand. Die kothuis het 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Daar is 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrooglf, gasstoof, yskas en vrieskas. Daar is ook 'n oopplan-eetarea. Die kothuis het 'n privaat ingang, beskutte tuin en onderdakparkeerplek. Braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Huisreëls
Geen harde musiek nie.
Neem asb. kennis dat geen partytjies en geleenthede nie toegelaat word nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Daar is geen openbare vervoer beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Welbedacht Estate, ERF 8783, Glendore Road, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang