Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgevonden Plaaskuiers

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden Plaas, Frankfort Distrik, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Welgevonden Plaaskuiers is 'n knus en rustieke selfsorg-plaashuis net langs die R707 tussen Frankfort en Petrus Steyn. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en vreedsame wegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die dubbelverdieping-plaashuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 ekstra enkelbeddens wat slegs geskik is vir kinders.

Die oopplan-leefarea beslaan die grondverdieping van die huis en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel met 8 stoele waar gaste maaltye saam kan nuttig.

Buite is daar 'n onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe sowel as 'n houtdek op die boonste verdieping wat 'n perfekte uitsig bied oor die omliggende plaas. Dit is die ideale plek vir 'n oggendkoffie.

Slaapplek

’n Bespreking by Welgevonden Plaaskuiers sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Welgevonden Plaas, Frankfort Distrik, 9830, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden Plaas, Frankfort Distrik, 9830, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95cda198b7f7f17418e0bd84d29f3b2f32a5e31b05de02b103ea90caad4a4bcdfc43e28b4a3f47720efcbdf0f698f4214423?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense Welgevonden Plaas Frankfort Distrik 9830 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.522772659238 28.26928821058
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem