Wellington Close - Seafield
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-keeromstraat 2, Seafield, Kleinemonde, 6172, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Wellington Close - Seafield is 'n selfsorghuis in Kleinemonde in die Oos-Kaap.
Die huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n matras vir 'n kind, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 kinderbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette, waarvan een ook 'n bad het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus en het 'n toonbank met 4 stoele en 'n etenstafel met nog stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook 'n omsetter om kragonderbrekings te vermy.
Gaste het ook toegang tot 'n braai-area met sitplek buite en 'n uitsig oor die Oos-Kleinemonderivier.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Wellington Close - Seafield sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jo Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande op LekkeSlaap 5
Ligging
- Wellington-keeromstraat 2, Seafield, Kleinemonde, 6172, Oos-Kaap
- Gaste dink Wellington Close - Seafield het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seafield Kleinemonde Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-keeromstraat 2, Seafield, Kleinemonde, 6172, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom