+10

6 gaste

2 slaapkamers

5 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Beach Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Weltevrede is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis in Strandstraat in die hartjie van Mosselbaai. Dit is naby die strand en ander besienswaardighede.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel. Die sitarea het 2 enkelslaapbanke.

Daar is 'n lieflike tuin met 'n tafel, stoele en braaigeriewe in die agterplaas. Die kothuis is naby die hawe, getypoel, winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Beach Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weltevrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Beach Road, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ae22ef7962c5fb7b609fa5578b483197262c9263309639c2e68028e6afe1f6608aa79eeac89173195a42d6d91eadbda534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 7 Beach Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.182237960912 22.152749297493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang