LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weltevreden Country Guest Lodge | LekkeSlaap
+49

Weltevreden Country Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Weltevreden Country Guest Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gail Angela B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail Angela B
Saam met vriende

A hidden gem.

Really fantastic, cannot say enough good things about our stay, food yummy, room really good and the host really accommodating and made to feel special. Strongly recommend.

Weltevreden Country Guest Lodge's terugvoer

Thank you for your review. We absolutely loved having you here and hope to see you again one day. Greetings, Petra and Pieter

Weltevreden Country Guest Lodge
Phakamani S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phakamani S
Gesin met tieners

Warm and friendly hosts, tranquil setting, ideal stopover to or from Botswana and a great breakfast.

Very highly recommended lodge.

Andrew C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew C
Saam met vriende

Clean and comfortable with great food and only 7 kilometers from the border.

See stars.

Dries O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en goed toegerus, net wat 'n moeë reisiger nodig het.

Ons het Weltevreden maklik gekry, die ontvangs was vriendelik en warm en ons blyplek koel, netjies met 'n aangename geur in die lug. Die aand se kuier om die etenstafel saam met die eienaars se familie was 'n besondere ervaring. Ons beveel hulle sterk aan.

Johan O - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaas atmosfeer.

Heerlik gekuier, die kos is fantasties!

Belinda G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little oasis. Beautiful gardens, cosy, clean chalet, good wholesome home cooked meal in a very quaint dining room.

What a wonderful lodge. From the moment we arrived, Petra, the owner, made us feel very welcome and at home. Our chalet was beautifully furnished, with good quality linen and fluffy towels. The evening meal was delicious and the dessert was beautifully presented. Breakfast was another treat, with homemade bread and rolls as well as a great cooked breakfast. Well done Petra, your pride and passion for this lodge shines through. We will be back.

Erasmus C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus C
Saam met vriende

Gerieflik, goed geleë.

Wonderlike mense met 'n pragtige plek. Baie gasvry. Goeie ligging vir 'n Botswana-reis wegtrekpunt.

Clement C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement C
Enkelreisiger

Gasvry en uitstekend geleë.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om my tuis te laat voel en het selfs 'n kospakkie vir my gemaak aangesien ek vroeg wou vertrek.

Neels M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf met die heerlikste aandete en ontbyt.

Baie vriendelike ontvangs deur Petra en Pieter, ons het sommer lekker gekuier. Die stil en skoon Bosveld-atmosfeer is verfrissend. Die kamers is baie netjies, skoon en ruim. Ideaal geleë vir reise na en van Botswana. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Deric K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deric K
Enkelreisiger

An amazing place near the border of Botswana.

Found this beautiful quiet place in nature just minutes away from the Botswana border, in an area called Tom Burke. The staff and owner were incredibly friendly and hospitable. I really liked that the accommodation was air-conditioned. I have no doubt that I will be staying here again.

Weltevreden Country Guest Lodge's terugvoer

Thank you Deric. It was lovely meeting you and we are glad you enjoyed your stay. Hope to see you again soon. Kind regards, Petra

Weltevreden Country Guest Lodge
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N11, Tomburke, 0621, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxYzdkNDc1LWIwNGItNDM0Mi1iMGZlLTFkOWQxNTI0MWVjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Off the N11 Tomburke 0621 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -23.051111 27.965278
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!