LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wensleydale Guest Lodge | LekkeSlaap
+65

Wensleydale Guest Lodge

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Wensleydale Guest Lodge is in die groot verblyf-area in Piermaritzburg geleë. Dit is die hoofstad van KwaZulu-Natal en die tradisionele tuiste van die Zulu-nasie.

Akkommodasie beskik oor 9 suites wat slaapplek vir 25 gaste bied. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens, aparte of en suite-badkamers en van die kamers het kombuise.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi, konferensiefasiliteite en veilige parkeerplek in. Die perseel is troeteldiervriendelik. Gaste kan ook gebruik maak van die fotostaatmasjien en faksdienste. 'n Lughawependeldiens kan ook gereël word.

Daar is doendinge soos perdry, visvang, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide wandelings, bergfietsry, swem en tennis naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir Wensleydale Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Wensleydale Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25e54b9ac231c43b72120f0e809528f7826c1e899965ba219f53469379d30457fb6fb474b814afc8c02a564c3d5ca700b060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 35 5 1 5 236 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -29.604711493694 30.412897467613
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!