Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wensleydale Guest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Marinda B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Gerieflike verblyf. Dit is ons tweede keer wat ons by Wensleydale oorbly. Die verblyf is gerieflik met alles wat nodig is. Hulle is naby aan Maritzburg College (ons het oorgebly vir 'n interskole naweek) en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Marinda! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge.

Ben N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Gasvry, behulpsaam, veilig, netjies, skoon, WiFi. Kimberleigh en haar span het 'n besonderse werk gedoen om ons welkom te laat voel en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Die bonus was dat die WiFi goed gewerk het. Ons sal weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Ben! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge

Jaco F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Jaco! Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons hoop om weer die geleentheid te kry. Vriendelike groete, Bestuurspan, Wensleydale Guest Lodge

Steph V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beautiful place and close to town. Beautiful place. Very clean and spacious. Had a problem with hot water, but everything else was 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Good day Steph, thank you for your feedback. Apologies about your issue with the water, the suite you booked is a smaller suite so the geyser size is also a bit smaller. Keep well and we hope to accommodate you again! Warm regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge.

Robert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ideal for a comrades get away. Great place will definitely be going back there in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Good day Robert, thank you for your feedback! We enjoyed hosting you and look forward to accommodating you with us again. Warmest regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge.

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Asemrowend mooi. Baie lekker. Personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Linda! Ons sien daarna uit om jou weer hier by ons te huisves. Vriendelike groete, Bestuurspan

Jh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Lekker gebly, skoon, netjies, rustig, veilig. Bestuur is gaaf en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering, Johan! Ons sien daarna uit om jou weer hier by ons te huisves. Vriendelike groete, Bestuurspan

Andre D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Dit was 'n lekker kuier. Ons het lekker gebly te midde van die ablusiegeriewe. Ons het lekker gebly. Die enigste punt wat ons kan opper, is dat die ontwerp van die toilet en stort in Suite Nº:3 baie klein en onprakties is. Met julle volgende opgradering sal dit goed wees om dit te vergroot en meer verbruikersvriendelik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful, safe and relaxing. Was amazing thank you, and thank you for upgrading us, I loved the bath.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Hello Louise, thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you, we hope we are granted the opportunity to host you with us again at a future date. Keep well. Warm regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge.

Andrew R
1 nag
4.8
Jun 2024

Would definitely stay here again. I loved my stay and was really happy with the service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
Wensleydale Guest Lodge
Good day Andrew, thank you for your feedback! We enjoyed hosting you and hope to be able to accommodate you again! Warmest regards, Management Team, Wensleydale Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodhouse-weg 236, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7579b7446d7aae8650306ef86e3591df415a9c6e2bfeb95d0004e26db2f9ade284bc432dc678a77f36ceb11dc7c39aeffa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 236 Woodhouse Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.604711493694 30.412897467613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang