Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Werda Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Werda Gastehuis is in die hartjie van die Karoo, net 8 km voor Vosburg en 2 km vanaf die R384 op 'n grondpad geleë. Dit gastehuis bied gehalteverblyf aan gesinne of groepe vriende en word deur 'n rits aktiwiteite en besienswaardighede omring.

Die gastehuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die gastehuis spog met 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is.

Hiér sal gaste soggens in die plaas se rustige atmosfeer saam met die hane se gekraai wakker word, die vars lug inasem en die skilderagtige uitsig oor die omliggende velde bewonder. Gebruik die binne- of buitebraaigeriewe of koel in die binnenshuise swembad af.

Werda Gastehuis bied veilige buiteparkeerplek wat voertuie van alle groottes akkommodeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Werda Gastehuis, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Werda Gastehuis, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a5039d3f65bc8087ca370a27ac25a0044faec7b933147a4c61c6f9ffe433b6cfccd0d9632e260842adba0a5a9e4acd4ec3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense Werda Gastehuis Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.5778601 22.9498489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem