Werda Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Werda Gastehuis, , Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Is jy opsoek na bekostigbare akkommodasie in Upington? Dan is jy by die regte plek.
Werda Gastehuis is in die hoofstraat en baie maklik om op te spoor. Ons is slegs twee blokke vanaf Upington Mediclinic en vier blokke vanaf Laerskool Oranje Noord, Hoërskool Duineveld en die Kalahari Winkelsentrum.
Ons selfsorg-eenhede bied slaapplek vir 2 - 6 persone en elke eenheid het sy eie ingang, lugversorging en 'n TV met DStv (hotelpakket).
Ons tot 48 gaste akkommodeer wat deel, indien jy 'n groepbespreking wil maak. Hier is in totaal 15 eenhede, met enkel- of dubbelbeddens. Indien lede van die groep apart wil bly, sal hulle die totale prys moet betaal van die kamer.
Daar is veilige parakeerplek op die perseel beskikbaar, agter 'n afstandbeheerde hek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Werda Gastehuis, , Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Werda Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Oosterville Upington Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Werda Gastehuis, , Upington, 8800, Noord-Kaap