Werfhuisie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ronel M - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, stil plaaswerf, vriendelike ontvangs.
Amanda G - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Doné N - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustige plaasatmosfeer.
Lees meerWerfhuisie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Doné. Waardeer ook die kwellinge. Ek sal probeer om dit aan te spreek voor julle weer kom rus hier.
Lydia K - Apr 2023
Algehele gradering
Die Werfhuisie is onafgerond en slordig.
Werfhuisie se terugvoer
Lydia, dankie vir die terugvoering. So jammer jy het nie laat weet iets pla nie. Dan kon ek dit dadelik probeer regstel het. Ek het waardering vir terugvoering 'on site's, want dan kan ek eerstehands sien wat pla. Bly julle het darem goed geslaap.
Anton P - Jan 2023
Algehele gradering
Clean and easy.
Elmarie B - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Paul V - Jul 2022
Algehele gradering
Onverstoorde stilte saam met omgee mense.
Werfhuisie se terugvoer
Dankie Paul vir die resensie! Sooo bly dat julle ons plek kom geniet het saammet ons. Dit maak ons dag.
Janette L - Des 2021
Algehele gradering
We loved the quiet stay on the farm. Will never forget this farm!
Shane O - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en goeie diens
Werfhuisie se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie. Julle was darem self aangename mense om mee te kommunikeer.
Bertie C - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik. So rustig. Net wat ons nodig gehad het.
Werfhuisie se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde. Dit is altyd lekker as iemand ons plek en wêreld geniet. Ek waardeer dit.
Dries H - Sep 2021
Algehele gradering
Informeel en baie gasvry.
Jeanne-marie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Great experience.
Dirk W - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Lees meerLukas K - Sep 2020
Algehele gradering
Bekostigbare, basiese verblyf
Lees meerFranz K - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, gerieflik, skoon en baie sentraaal geleë aan omliggende besienswaardighede.
Tyrone P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Net reg om batterye te herlaai. Maar ook naby genoeg aan omliggende dorpies.
Paul W - Sep 2019
Algehele gradering
Super cottage on an interesting farm.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Super kothuis op 'n interessante plaas.
Skoon, goed toegeruste kothuis op 'n plaas met lekker tuin en braaigeriewe. Dit het die grootste dubbelbed gehad wat ons nog ooit gesien het. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is pas 16 varkies gebore, wat 'n opvoeding was om te sien.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lelanie E - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, skoon en netjies.
Magriet T - Mei 2019
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het, basiese maar gerieflike verblyf en goeie waarde vir geld met baie aangename gasheer en gasvrou.
Karina G - Apr 2019
Algehele gradering
Very enjoyable farm stay.
Douwleen B - Feb 2019
Algehele gradering
Werfhuisie is 'n oulike, skoon blyplekkie met 'n baie gasvrye gasheer.
Lees meerGlenda D - Jan 2019
Algehele gradering
Peaceful, isolated, environment friendly, clean, at home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige, geïsoleerde, omgewingsvriendelike, skoon, tuis.
Die eienaar was baie vriendelik. Hy het ons geakkommodeer om vroeër as die vereiste tyd in te gaan. Die plek was skoon en goed toegerus.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Werfhuisie se terugvoer
Thank you so much, Glenda.
I am so glad that you left happy with Werfhuisie. Your contentment is my biggest reward.
Anandré E - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en die perfekte manier om ons vakansie af te sluit!
Werfhuisie se terugvoer
Anandre,
Dankie vir die mooi woorde. Julle was droom besoekers. Sal julle enige tyd weer akkommodeer.
Cynthia K - Des 2018
Algehele gradering
Peaceful.
Werfhuisie se terugvoer
Cynthia
So glad you enjoyed your stay and rested from all the buzz and noise.
Andrew R - Des 2017
Algehele gradering
Lovely setting, very quiet, basic but comfortable.
Adele D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Sunette C - Jul 2017
Algehele gradering
Rustigheid. Stilte. Natuur. Netheid. Vriendlikheid. Korrespondensie tydens bespreking - PERFEK!
Etienne V - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker op die plaas.
Werfhuisie se terugvoer
Beste Etienne,
Baie dankie, ek waardeer dit. Bly julle het die oorbly by ons geniet.
Groete,
Henry
Nick Y - Mrt 2017
Algehele gradering
Classic farm stay.
Johan N - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees, eienaars baie hulpvaardig.
Marinda S - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker verbly, gemaklik en prakties. Goeie waarde vir geld.
Adrie O - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Surene L - Sep 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap