Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskus Nessie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Weskus Nessie bied selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdak-kothuis in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos.

Die eenheid bied verblyf aan tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en bied direkte toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed. Op die grondverdieping is daar 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die boonste badkamer het slegs 'n toilet en wasbak.

Op die onderste verdieping is 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en sitarea met 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank vir 4. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die balkon het 'n tafel en stoele en die onderste patio is onderdak en het braaigeriewe. Die eenheid is naby die strand, 'n winkel en 2 restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Weskus Nessie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Weskus Nessie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 2

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Nessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoofstraat, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40875c83a0140b4757d64447834a40d84dfd628a6086e64677f84a2338ccf2b5a733a287a6357c76b002b2651ce08ea96420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Main Road Slakkepas 53 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.694527854551 18.234525496211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem