4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Main Road, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Weskus Nessie bied selfsorgverblyf in 'n lieflike grasdakkothuis in 'n veilige kompleks in Dwarskersbos.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer op die grondvloer het 'n stort, toilet en wasbak. Die boonste badkamer het slegs 'n toilet en wasbak.
Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n TV. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 4. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die verblyf beskik oor 'n balkon met sitplek, sowel as 'n onderdakpatio met 'n tafel, sitplek en braaigeriewe. Boonop is die eiendom ideaal geleë naby die strand, 'n winkel en twee restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Main Road, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskus Nessie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Slakkepas 53, Dwarskersbos, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang