6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 7 Suurvy Street, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Weskus windjie is 'n lieflike selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Langebaan en is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.
Die bekoorlike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word ook voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis het ook 'n ingeboude braai. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die dorp. Die huis is naby Laguna Mall, Langebaan-strand en Club Mykonos Resort. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reinhardt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Suurvy Street, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskus windjie het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Suurvy Street, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang