LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hanneke S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Great dog friendly stay. Great dog friendly stay not too far from the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marileen C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Fantasties. Baie veilig vir ons hondekind, lekker privaat, beste braaihout beskikbaar by gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Heerlik gekuier, pragtige plek! Die huis is lieflik ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Tydens ons kuier het dit gereën, so ons kon nie die stoep benut nie, maar die kaggel binne was heerlik, ons het lank daar gesit en kuier. Die kinders het lekker in die tuin, wat ons gedeel het met ander gaste, gespeel. Die gasvrou was tops en het reeds voor ons aankoms hout aangebied. Die slaapkamers is ruim - onthou net dat een van die slaapkamers op die boonste verdieping is (trappe effens moeilik vir ouer mense en baie klein kindertjies). My ouers was in die onderste slaapkamer en ek en my man bo. Die kinders het die slaapbank in die leefvertrek gedeel. Ons sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marnette V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Wonderful stay. We had a wonderful, peaceful time. Gerda was a great host. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Lekker,rustig met alles wat jy nodig het. Ons het net soos die vorige keer baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het ,is daar. Lekker veilige stap paadjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Probeer gerus! Eenheid is gerieflik ingerig. . Alles wat jy nodig het. Ligging is sentraal om omliggende dorpies te besoek. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustige weskus wegbreek. Ons het ongelooflik lekker gekuier, baie oulike cozy plekkie, ons gaan definitief in die winter sodat ons die lekker kaggel kan gebruik. Lekker naby die huis, baie veilig, die tieners kon lekker gaan stap. Net 'n heerlike atmosfeer. Gerda is baie vriendelik en ons het lekker gemaklik gevoel. Ons gaan beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christolene Juliana D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Plek was netjies en gerieflik. Mense was vriendelik. Sal enige tyd dit aanbeveel. Baie, baie dankie vir 'n gerieflike kuier daar. Ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Rus vir jou siel. Ons is vriendelik ontvang, en die kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda-Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Keerom 8, House Number 1, Corner of F du Bois, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b18b0f6778796647123ba3c315eda15215ece474b1751d428fd9a91b26c758abe96645412ca9ebf8a4a5ad56e4e98bc8f5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 271 5 1 5 Keerom 8 House Number 1, Corner of F du Bois 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.972064800145 17.888689935207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang