Weskusvuur Saldanha
9 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Dove Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Weskusvuur Saldanha bied outydse, rustieke Weskus-styl selfsorgverblyf in Saldanha en kan 9 gaste akkommodeer.
Die eiendom bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, die tweede en derde slaapkamers is elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die vierde slaapkamer is gemeubileer met 'n enkelbed en 'n stapelbed. Asemrowende uitsigte kan geniet word vanaf die boonste slaapkamer. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort en 'n toilet het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n eetkamertafel en gemaklike sitplek.
Die huis bied see-uitsigte oor Saldanhabaai vanaf 'n groot en unieke braai-area, wat 'n verwelkomende ruimte skep om te ontspan en die omgewing te geniet.
Geleë in 'n stil doodloopstraat, bied die huis 'n rustige omgewing en is dit goed geskik vir 'n ontspanne gesinswegbreek, met gemak, sjarme en die kalmte van die Weskus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Dove Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Dove Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang