Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Seaside Getaway

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Pieter K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Mooi baie stil. Nie genoeg parkering vir al die voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
West Coast Seaside Getaway
Hello and thank you for your reveiw. There is actually enough free parking per vehicle, but in the instance that you are refering to, one apartment had 3 vehicles instead of the allowed allocation of 1 vehicle only. This does not normally happen and so we apologise for this unusual event. Thank you, Angela en Robbie.

Victoria C
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Great place to stay - but come prepared. We had a lovely stay, it was close to the beach. Cool communal area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
West Coast Seaside Getaway
Thank you Victoria. We hope to host you again soon.

Jan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Netjies en ruim. Lekker gebly, het net die koffie en tee gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robbie
West Coast Seaside Getaway
Hello Jan, We appreciate you staying with us at West Coast Guesthouse. We have a coffee shop that makes great cappuccino, coffee, and tea. Your room is priced accordingly. Warm regards, Robbie

Ronell L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Netjiese, goed ingerigte woonstel. Kan aanbeveel vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Robbie
West Coast Seaside Getaway
Dankie, Ronell

Keith M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2022

Very peaceful and enjoyable 1 night stay. Access to the lounge and verandah area with braai is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Baie lekker middag en aand op die Weskus. Ons het 'n plekkie gesoek aan die Weskus vir een aand saam met ons hond en watter ongelooflike mense en plekkie op hierdie besondere plekkie. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Robbie
West Coast Seaside Getaway
Dankie Gert

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.8
Sep 2022

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Robbie
West Coast Seaside Getaway
Hi Melanie We are so grateful that you where with us. Every room has its own lamp and there are no private areas. Warm Regards Robbie

Joe T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Warm welcome, relaxed atmosphere, highly recommended. Robbie, Angela and staff go the extra mile. Delicious meals expertly prepared with attention to detail. Great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
West Coast Seaside Getaway
Dankie. Julle is altyd welkom.

Cara D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Nov 2021

Gemeenskaplike woning nie goed voorgestel nie. Klein bietjie duur vir wat jy kry, maar die ligging en die veiligheid maak dit die geld werd. Neem kennis dat al die kamers deel is van een gebou en dat die braai-area gemeenskaplik is. Dit is nie die idee wat mens kry wanneer jy na die advertensie kyk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Faith P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2021

Ek sal weer daar bly, maar sal beslis die etes wat die eienaar aanbied, weier. Dit is verskriklik duur. Maak seker jy neem etes saam. Hierdie plek is nie naby winkels nie, die gevolg is jy eet van sy spyskaart af.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Robbie
West Coast Seaside Getaway
Dankie Faith, We use the best ingredients mixed with great skill to present the freshest and most tastiest meals. We are also a self-catering where you are welcome to bring your own food. We also offer convenience, relaxation and great sea views which are also priced into our meals. We look forward to hosting you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R9 500
per nag, vir 16 mense
Vanaf
R9 500
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Molly Hawk-singel 171, Grottobaai, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MjhmYzFlLTY4NmQtNGVjMi1hMjgwLWZmNGNkMDBhMzkxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag, vir 16 mense 16 5 1 5 171 Molly Hawk Close Grotto Bay 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.504803799877 18.317781686783

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang