6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Sondela Close, 78 Millennial Arch, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
West Coastal Nest is 'n stylvolle en knus toevlugsoord in Langebaan, wat verblyf bied vir tot 6 gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie naby restaurante en lewendige besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea spog met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n knus balkon met sitplek en 'n braai-area, wat die perfekte plek bied om terug te sit, te ontspan en kwaliteit tyd saam deur te bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dingeni Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Sondela Close, 78 Millennial Arch, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Nest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sondela Close, 78 Millennial Arch, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang