Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Westbury House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir Westbury House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia Brenda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia Brenda D

Sal beslis aanbeveel.

Skoon, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kwartus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S
Besigheidsreis

Aangenaam.

Baie lekker, dankie. Geen probleme ondervind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Enkelreisiger

Op my gemak.

Ek het baie lekker gebly by Westbury Guesthouse. Die eienaar is baie vriendelik en gasvry en die hond Charlie net so vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin W
Enkelreisiger

Excellent.

I stayed in the small South Room. It was excellent. I really enjoyed the compactness. I'd go back every time - to be in the southern suburbs, near the four boys' schools and Newlands Cricket ground.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C
Enkelreisiger

The room was clean and had everything that I needed during my stay.

The hospitality was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ana E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Comfortable accommodation, friendly, great location and view of the mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlize R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlize R
Besigheidsreis

Rustig.

Baie tevrede met die verblyf gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie oornag fasiliteit, sal dit weer gebruik.

Baie lekker, goeie beddens en beddegoed. Gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridget M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget M
Enkelreisiger

Home away from home.

Thank you. The room was fit for purpose, as I only needed accommodation for 1 night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Enkelreisiger

Victoriaanse rus.

John is 'n ongelooflike gasheer. Hy het my dadelik welkom laat voel in die pragtige Victoriaanse huis. Alles is mooi skoon en die diens is uitstekend. Dankie, ek sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect for a one night's stay that we were looking for.

Great location and beautiful view of the mountain.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Saam met vriende

Heerlik gekuier.

Ek en 'n paar vriendinne het oorgeslaap vir die Totalsports Womanstace. Was heerlik gewees. Ons het veilig en tuis gevoel. Charlie die hond is baie oulik en het heelaand by ons gekuier en ons opgepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme.

Baie goeie ligging in 'n rustige omgewing. Keurige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melvine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvine S
Gesin met klein kinders

Clean, safe and very friendly.

Wifi certainly needs an update. One could hardly use the Wi-Fi or signal was too weak. I ended up having to use my mobile data more often than I would have liked. Other than that, the owner and staff were very friendly and welcoming. The location is perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Melvine, thanks for this mostly positive review. Sorry to hear that you had problems with Wi-Fi connectivity. It is somewhat of a problem in an old Victorian house like this, as the walls are so thick. We are presently looking into improving the situation via the installation of mesh nodes. Kind regards. John

Westbury House
Alexa B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

Lovely tranquil setup and all amenities available. Hospitable and welcoming hosts and good atmosphere. Safe location and easily accessible and near shops as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Alexa,
Many thanks for this very positive review. Glad that you enjoyed your stay.
Kind regards
John

Westbury House
Mariska L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska L

Studio Suite.

Baie skoon en netjiese verblyf met veilige parkering. Het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda K
Enkelreisiger

Ek sal graag weer by Westbury House will oorbly.

John het my vriendelik ontvang, die kamer is ruim en mooi, en het alles voorsien wat ek nodig gehad het. Alles was skoon en netjies en het gewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Zelda,
Many thanks for this great review.
Greetings, John.

Westbury House
Cheryl Z - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl Z
Saam met vriende

Excellent location and accommodation.

Excellent location. Well-appointed accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met vriende

Statig, modern, netjies en goed geleë.

Ons verblyf was great gewees, en John is die ideale eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine W
Gesin met klein kinders

Holiday.

Beautiful place, felt very safe and enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 day stay in Cape Town to catch-up with family and see the sites.

Awesome location, but needs a good clean. New bedding and towels would go a long way to sprucing the place up a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiran F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiran F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, convenient, pleasant.

Centrally situated, comfortable accommadation in a beautiful historical house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Enkelreisiger

Great location.

Close to city centre, quiet leafy surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis.

Stil straat en baie veilig. Die huis is baie mooi restoreer. Vriendelike ontvangs en goeie diens. Sal beslis weer oorslaap indien in omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Sandra,
Many thanks for this positive review. Thank you for coming to stay, and I am glad you enjoyed it. Thank you for your generous tip for our staff.
Kind regards,
John

Westbury House
Carol C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay, lovely, safe and central location and friendly host and staff.

Westbury House is excellent value for money and a great choice as base for a Cape Town holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandrie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandrie K
Enkelreisiger

Puik oornagplek.

Perfek vir oornag. Goeie ligging. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Gesin met tieners

Baie gemaklike tuin-eenheid. Veilige parkering. Baie sentraal.

Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Plek is baie sentraal geleë. Die kamers is baie skoon en netjies. Sal vir seker weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blythe S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blythe S

Peaceful and tranquil. Value for money, good location and security.

A lovely venue with a friendly and courteous host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V
Gesin met tieners

Very pleasant.

Beautiful house. Friendly service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Carmen,
Thank you for your positive review. I am glad that you enjoyed your stay.
All the best.
John

Westbury House
Johanna S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna S
Enkelreisiger

Best mattress!

Clean wall hairdryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Johanna, thank you for this feedback. I have checked out the hairdryer and agree it needed a clean, which I have done.
Thank you come coming to stay, and saying that you plan to return. Kind regards, John.

Westbury House
Mark C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C
Enkelreisiger

Excellent!

Neat, safe, convenient. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anouk B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anouk B
Enkelreisiger

Good spot, clean room, beautiful balcony.

Great location. Exactly as pictures.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay.

Great accommodation - comfortable bed, quiet and convenient location, friendly and helpful host. It was a perfect place to stay for the few days in Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Besigheidsreis

Mooi plekkie.

Waarde vir geld, indien stort nie beperk is nie, maar 2 minute beperking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco P
Enkelreisiger

My small room was big enough and perfect.

It is clean and have all the amenities needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R

Beautiful and relaxing with stunning mountain view.

It is my second time staying at Westbury House and it was yet again beautiful and welcoming. The view on the balcony was beautiful and very relaxing, the room neat and tidy. The area is very quiet and makes the visit very relaxing. John was very friendly and made us feel very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paballo Z - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paballo Z
Enkelreisiger

Not stressful.

I never had to stress about my safety as a young black woman and the safety of my belongings. In a really good neighbourhood. Very friendly host. Would definitely go back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinier B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinier B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very memorable.

Really enjoyed our time in Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie lekker gebly, suite is baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Enkelreisiger

The South Room was cosy and comfortable.

Highly recommended. Great hospitality, thank you John. Location is ideal, especially if you are in Cape Town for sports tournament at Bishops College which is directly opposite Westbury House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S
Enkelreisiger

My langnaweek in Westbury House was werklik aangenaam en besonders.

Die blyplek was regtig net wat ek wou gehad het en nodig gehad het vir 'n naweek. Alles was baie skoon en netjies, en baie goed toegerus. Ek het ook deurgaans veilig gevoel, en veilige parkeerplek vir my motor was ook beskikbaar. Die gasheer John en sy seun Jonathan was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal beslis weer in die toekoms gebruik maak van hierdie verblyf, en kan dit met 'n geruste hart vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Esther
Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ek is bly dat jy jou verblyf geniet het, alhoewel dit in ons kleinste kamer was.
Ons sien uit vir jou volgende verblyf. Geniet die rustige tye in Napier.
Vriendelike groete, John.

Westbury House
Ronel H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Saam met vriende

John was an absolutely amazing host.

The accommodation is wonderful, and each room has its own flare. Would highly recommend the swimming pool and braai area. Perfect place to feel at home and rest. John was a fantastic host. Each room is beautiful. The garden area with the swimming pool is the perfect place to relax. Highly recommend staying at Westbury Guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, quiet stay.

We enjoyed our stay. The views were amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Kyle,
Many thanks for this great review.
Kind regards,
John

Westbury House
Karen R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen R
Saam met vriende

Fantasties!

John was baie vriendelik en hulpvaardig met aanbeveling van 'n lekker eetplek wat bekostigbaar is. Ons het onmiddellik welkom gevoel toe ons daar aangekom het. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wade F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade F
Gesin met tieners

Very friendly and welcoming host. Everything clearly explained. Felt like home.

Destinations were amazing as we had plenty to see everyday. The city is so clean and well kept. The restaurants were fantastic and Covid protocols were followed throughout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanell D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanell D
Enkelreisiger

Hemel op aarde

Westbury House Guest house is verseker een van die mooiste plekkies waar ek al gewoon het met vakansie. Toe ek daar aankom was my eerste woorde: “Wow! Dit is mooier in persoon as op die foto’s.” Die gastehuis is baie luuks, netjies, skoon en modern. My kamer was elke oggend skoongemaak deur die huishulp, wat ongelooflik vriendelik is. Die eienaar was behulpsaam en vriendelik en altyd reg om te help waar nodig. Dit was so lekker stil met die mooiste uitsig op die berg op jou voorstoep. Die area is baie veilig, met winkels net om die draai. Dit was regtig ’n huis weg van die huis af. Westbury House sien my vir seker weer in Desember. Puik diens, pragtige plek, wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samia B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samia B
Gesin met klein kinders

Amazing.

The environment that was created was exactly what anybody who seeks relaxation needs. Great atmosphere and most friendly host. I will recommend to anyone wanting a relaxing and enjoyable time away from all the hustle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Enkelreisiger

Vriendelike diens

Waarde vir geld. Veilige parkering

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik, sentraal, netjies en baie rustig.

Sal dit vir seker aan enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Pieter
Thank you for your favourable comments regarding our guesthouse. Sorry, we did not meet, as I was away on a golf tour. Glad that you were still able to do the CT Cycle Tour before everything else got cancelled. Now all our bookings are being cancelled as all sporting events and other functions, are being cancelled. I have just had an R30 000 booking cancelled this afternoon. All my Two Oceans and other bookings have been cancelled, but I will still have my overheads. It is a terrible situation.

All the best
John

Westbury House
Winny A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Winny A
Enkelreisiger

Everything ran much smoother than expected.

The owner paid meticulous attention to every detail of our needs.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles het soveel makliker verloop as wat ons verwag het.

Die eienaar het ekstra aandag aan elke detail van ons behoeftes gegee.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Hi Winny
Thank you for your favourable comments. Sorry I did not get to say goodbye to you when you left.
Kind regards John

Westbury House
Krischka V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Krischka V
Besigheidsreis

Accommodation was sufficient for business trip.

Accommodation was sufficient for business trip. Bed was just extremely uncomfortable and pillows also need to be replaced.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian S
Besigheidsreis

Baie gerieflik en geskik.

Goeie waarde vir geld, netjies, skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H
Saam met vriende

Skoon en netjies.

Heerlik gebly, baie goed geleë. Sal vir seker weer van dit gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde, Amelia. Ons waardeer dit opreg. Mooi bly

Westbury House
Sandra J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well recommended.

Well appointed guesthouse.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoogs aanbeveel.

Goed toegeruste gastehuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Thank you so much for the wonderful review Sandra. We hope to see you again some day. Keep well

Westbury House
Clive R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive R
Enkelreisiger

Comfortable, friendly reception and very helpful.

Very comfortable and well positioned within leafy suburb.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Baie aangename gasheer. Baie netjies en skoon. Was net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Dear Lise,

Thank you for your favourable review. Good luck for your exam results. I hope they are better than you were fearing.

Kind regards,
John Smuts

Westbury House
Dian V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, cosy and central location.

Staff very friendly. Stay was lovely. Rooms are private. Location very central. Will definitely recommend Westbury House.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik, snoesig en sentrale ligging.

Personeel baie vriendelik. Heerlike verblyf. Kamers is privaat. Ligging is sentraal. Sal definitief Westbury House aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Westbury House se terugvoer

Goeiedag Danielle,

Many thanks for this favourable review. Glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again sometime.

Kind regards
John

Westbury House
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesbury-weg 3, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZjNmMWZjLWU3ZjEtNGFmNi05NjVlLTI5ZTRlNGY3OGJlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 3 Westbury Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.961927 18.480876
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem