Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Western Wave Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe-weg 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Western Wave Apartment bied gerieflike verblyf in 'n privaat woonstel met 'n uitsig. Die smaakvol gemeubileerde woonstel is in Kommetjie geleë, net 350 m van die vuurtoring en die promenade langs die kus af.

Die eenheid het sonpanele om die impak van beurtkrag te verminder.

Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed, 'n groot en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. 'n Skuifdeur lei na 'n privaat dek.

Die woonstel is ideaal vir paartjies wat van die natuur en buitelugaktiwiteite hou, of vir diegene wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Kommetjie bied verskeie branderplankryplekke, staproetes, voëlkyk-geleenthede en bergfietsroetes. Daar is 'n rits uitstekende restaurante en kroeë in die omgewing.

Die eienaars woon op die perseel, maar die woonstel is lekker privaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Western Wave Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Western Wave Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Aloe-weg 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Western Wave Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aloe-weg 1, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb43ed9df4e5c7a348f9c2e808cb19f15452302388b39246de7682f30f937f5085a0c0d95fd6c62eac9dcc560e1473765aac7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 1 Aloe Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.14600021921 18.321878880684